Psalm 3: Onregmatige Vervolging? God se Beskerming

Loading player...
Ervaar jy onregmatige vervolging? Dan is jy in goeie geselskap...Dawid het Psalm 3 gesing as 'n môrelied, en neergepen, onderwyl hy deur sy seun Absalom vervolg was. Wat moet ons doen wanneer ons onregmatig vervolg word? Luister saam na hierdie oorwinnings Psalm soos bespreek deur Charles van Onselen en Louwrens Viljoen
13 Apr 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min