Psalm 2: Waarom woel die nasies (ons) so?

Loading player...
Waarom woel die nasies (so), en bedink die volke nietige dinge? Só begin Psalm 2; maar dit raak nie net die nasies nie...dit raak hartsnare nader aan die huis en hart as wat ons mag dink. Luister saam onderwyl Charles van Onselen en Jan van Schalkwyk die heerlikheid vanuit die besondere Psalm ondersoek, mag dit vir jou tot groot seën wees.
30 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min