#SlatDieSport 30 Maart 2023 - Duitser Bosman en Werner Swanepoel

--:--
Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met Duitser Bosman en Werner Swanepoel gesels oor die Varsity Beker, Curriebeker, VRK en ook natuurlik die Noord-Suid Skolerugby toernooi.

Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Mar Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 44 min