Wiele2Wiele ry met twee Toyota GR-modelle

Loading player...
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Renault wat sy spliternuwe Captur bekendgestel het en hulle ry met Toyota se Hilux GR-Sport en die GR86. Hulle gee raad oor wat jou banddruk moet wees as jy met jou 4x4 in die sand wil gaan baljaar en vertel jou alles oor BMW se R18 monster-motorfiets
29 Mar 2023 Afrikaans South Africa Automotive

Other recent episodes

Wiele2Wiele: Kia se Carens bekendgestel

Hierdie week vir Wiele2Wiele - die eerste Toyota Matsuri-fees is by die Kyalami-renbaan gehou, waar gaste nie net meer oor Toyota en sy ryke geskiedenis kon leer nie, maar ook self agter die stuur van Toyota se opwindendste nuwe modelle kon inklim. Kia het ook sy nuwe Carens bekendgestel. Dit…
22 May 27 min

Wiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer

Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad Gqeberha toe met ’n agtsitplek Mercedes-Benz Vito Tourer-bussie, waar hulle 18-jarige seun, Zian Kritzinger, aan die Ironman South Afrika driekamp-kompetisie deelgeneem en dit suksesvol…
14 May 26 min

Wiele2Wiele: Alles oor Simola-heuwelren

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles oor die afgelope Simola-heuwelren. Hulle sit die kollig op die span wat vir Suzuki Suid-Afrika deelgeneem het en gesels met die vier jaers, asook met Brendon Carpenter, bemarkingsbestuurder vir Suzuki SA, oor Suzuki se betrokkenheid by hierdie ikoniese ren…
7 May 25 min

Wiele2Wiele ervaar MG3 en MG ZX Pro

Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die MG3 en MG ZX Pro, en besin oor wat hierdie historiese handelsmerk anders maak. Hulle gaan maak ook ’n draai by ’n glansgeleentheid en hoor meer oor Jetour se T-reeks wat nou ook met inprop-hibriede tegnologie beskikbaar is. Vir die tegniese wenk van…
2 May 26 min

Wiele2Wiele ry Tiggo 9 Super Hybrid, Audi A5 en VW Tiguan

Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie padtoetse: Chery se Tiggo 9 Super Hybrid, Audi se A5 en Volkswagen se Tiguan. Vir die tegniese wenk beantwoord hulle vrae oor vibrasies en dan kyk hulle na Kove se nuwe 800X Rally- en 800X Pro-motorfiets. Daar word ook gespekuleer oor wat by…
24 Apr 26 min