Psalm 1: Liefdevolle vermaning

Loading player...
In die nuwe reeks van Heerlikheid gesels Charles van Onselen en Louwrens Viljoen oor die boek van Psalms, en vandag se prorgam, gaan oor Psalms 1. Hoe belangrik is dit vir ons as gelowiges om nog die advies van die Psalms te volg? Is die Psalms nog relevant vir vandag? Luister gerus saam
23 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min