#SlatDieSport 23 Maart 2023 - Wynand de Villiers & Sarel van der Walt

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die wedren organiseerder van #DieGROOTTrap, Wynand de Villiers gesesls asook met bekende sport joernalis by Beeld koerant, Sarel van der Walt. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
23 Mar Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 44 min