SANBS: The critical need for blood donations

--:--
Shivanie Lutchman, Donor Relations Practitioner at the South African National Blood Service joins Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens from the Vaal region to talk about the critical need for blood donations and the pressure blood stocks will face during the Easter period.
22 Mar 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Akademia nooi jou uit na hul opwindende sentrumopedag in Bloemfontein

Is jy gereed om jou studiereis in 2024 af te skop? Akademia nooi jou uit na hul opwindende sentrumopedag in Bloemfontein op 14 Oktober. Kom vind meer uit oor jou studiemoontlikhede vir 2024. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Pieter Jordaan, studentewerwer, oor Akademia se sentrumopedag.
3 Oct 5AM 3 min

Servikale kanker bewusmaking te danke aan Kansa

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor Servikale kanker, die risikofaktore en simptome. Wat is die rol van HPV (Menslike Papiloom Virus) in die ontwikkleing van servikale kanker en wat is die tekens en simptome van servikale kanker? Vlooi…
3 Oct 4AM 5 min

Phillippolis celebrates 200 years!

Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens speaks to Dr James Liddell about what visitors can expect at the official opening of Phillipolis200.
3 Oct 4AM 4 min

Philippolis is vanjaar 200 jaar oud!

Mid-Morning Magic's se Yolanda Maartens gesels met Prof Doreen Atkinson oor waarom die Phillipolis200 fees belangrik is in die lig van ons geskiedenis.
3 Oct 4AM 4 min

Friday Braai Day met Motolek

Hoof van hul tegniese afdeling by Motolek & ACD, Johan Buys sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om te gesels oor die verskil tussen 'n elektriese en meganiese diens, die voordele daarvan om jou voertuig in te bring vir 'n volledige diagnose en gereelde diens.
2 Oct 4AM 3 min