Bergrede: Die Goue Reël - Doen aan ander...

Loading player...
Meeste gelowe en filosofieë verwys na die sogenaamde 'Goue Reël', vanuit 'n negatiewe invalshoek. 'Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie'.

Jesus draai dit egter om, en stel dit in 'n positiewe lig wanneer Hy sê; '
12 "Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete." - Matteus 7:12 (1953)

Mag die saamluister na die gedeelte vir jou tot groot seën wees!
16 Feb 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min