#SlatDieSport 9 Februarie 2023 - Rassie vd Dussen en Paul Blackbeard

Loading player...
Ons het met Protea krieket speler Rassie vd Dussen gesels oor die SA20, sy lewe en geloof en die komende toestreeks teen die Windies. Ons het toe met Paul Blackbeard gesels oor sy legendariese loopbaan in swem wat nou 55 jaar lank is, asook die Midmar myl en sy nege goue medaljes op die SA kampioenskappe in 1975, gesels. Luister hier as jy dit gemis het
9 Feb 2023 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport - 05 Desember

Die veelsydige Eliz-Mari Marx van die Proteas kuier in die ateljee en die motorsport fundi Hendrik Verwoerd deel sy insigte voor die laaste naweek van die F1 wêreldkampioenskap.
5 Dec 45 min

#SlatDieSport - 28 November

Stephen en Jacques is in die ateljee en loer in by twee prominente sport skrywers, Fanie Heyns en Jan de Koning
28 Nov 40 min

#SlatDieSport - 14 November

Duitser Bosman, die sakeman en rugbybestuurder van formaat, deel sy perspektiewe oor die stand van Boland klubrugby. Gert van der Merwe, 'n gesoute speler-agent, vertel meer oor sy tyd saam met die Springbokke in Skotland en Kenneth Mabela van die Titans, gee ons 'n kykie na die inspirerende wêreld van…
14 Nov 40 min

#SlatDieSport - 07 Oktober

In hierdie episode het ons die wêreld van sport verken saam met twee spesiale gaste, Simon Riekert en Gary Bailey. Simon, ’n rugbyskrywer en uitsaaier, het sy insigte oor die naweek se Bok-toets gedeel en hy maak so paar voorspellings wat spankeuses en tellings betref. Gary Bailey, voormalige top-doelwagter en…
7 Nov 44 min