Huweliksfokus: Bou 'n gesonde huwelik
--:--
Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Bou ‘n gesonde huwelik” uit onder andere Hosea 4:6