#SlatDieSport 26 Januarie 2023 - Dr. Jacques Faul en John-Laffnie de Jager

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Pretoria Capitals Uitvoerende beampte, Dr. Jacques Faul gesels oor die SA T20 wat tans aan die gang is asook met bekende SA Tennisspeler, John-Laffnie de Jager wat oor Tennis en ook oor die Varsity Cup Rugby wat binnekort begin kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jan Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 44 min