Hoop

--:--
Hoop is nie ‘n emosie, ‘n gevoel nie.
Ware HOOP, op grond van die Woord van God, word gebaseer op die waarheid van die Woord aleen.
Ware HOOP is slegs in Christus te vind.
Ontvang dit deur Joh. 6:47 – 51 te leef.
23 Jan 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Moses

Vir ‘n laaste keer word hierdie program op ‘n Maandag uitgesaai. Kuier gerus voortaan saam op Vrydag 9 tot 11 vm. In hierdie program gesels ons oor Moses. Wat ‘n man. Watter gehoorsaamheid en opoffering. Luister en beleef saam!
15 Apr 43 min

Die wortels van Abraham

Die ankers van ons geloof, lê in die Woord van God – die Bybel. Waar die Nuwe testament soos ‘n handskoen is, word die Ou Testament die hand. Dit is waar die wortels van ons geloof te vinde is. Dit is waar ons Vader die oorsprong van alles uitlê. Kom…
8 Apr 42 min

Die betekenis van Pase

Gedurende die Paas-tyd, is dit goed om te fokus op die gebeure wat aan hierdie tyd van die jaar sy naam gegee het. In die program Delf Steeds Dieper wat op Maandag 1 April 2024 om 11h00 uitgesaai word, nooi ek jou om te luister na boodskappe wat ons Vader…
1 Apr 33 min

Wat het die Nuwe Verbond regtig verander?

Jaco Scholtz - ‘n Navoser van die Woord en die waarheid van die Woord. Wat is dit wat die Ou verbond van die mens gevra het? Wat hét die Nuwe Verbond kom verander. Kom ons leer – sodat ons kan verstaan wat dit is wat ons werklik moet lééf!!
25 Mar 42 min

Mike Krige, Annie Jacobs en Annelet Krige

Afhanklikheid is soos ‘n versmorende kleed wat ‘n lewe geheel kan toedek in ‘n plek van grysheid sonder lewe. Dit bekruip die mens en versmoor dan baie stadig. Verstaan ons die gevaartekens? En dan die korrekte optrede? Luister gerus na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper en laat weet dan…
18 Mar 44 min