Agri-uur: 22 December, Elsabé Richard-May

Loading player...
OFM-nuus se Elsabé Richard-May deel wat van die stories wat in 2022 landbou nuusopskrifte gehaal het…
21 Dec 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min