Moedverlore aan die begin van 2023?

--:--
Selfs aan die begin van n nuwe jaar kan n mens ontmoedig en teleurgesteld voel. Hoe hanteer mens sulke gedagtes. Luister na Annie Coetzee, Clifford Sheldon en Bernard de Vries wat raad gee
8 Jan 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Genadedood onder die soeklig

Proff. Willem Landman, Lizette Rabe en dr. Andre van Niekerk gesels verkennend oor genadedood en aanverwante sake
5 Mar 49 min