In this Protek Home & Garden Care episode, Paul Hartzenberg from Protek tackles the most common summer garden pests – and explains exactly what to use, when to use it, and how to apply it correctly. 🎧 In this episode, we cover: ✔️ How to stop snail and slug damage…
Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies…
In hierdie gesprek gesels Danny met Riaan van Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor hul toeragtergrond, hoe lank hulle al bestaan, en waarom hulle ’n gewilde keuse is onder Suid-Afrikaanse reisigers. Die gesprek fokus op die opwindende toere wat vir 2026 beplan word – van die pragtige lande…
In hierdie promosie gesels Danny met Riaan met Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor alles wat jou volgende toer besonders kan maak. Van wie hulle is en hoe lank hulle al reisigers wêreldwyd begelei 🌐, tot die opwindende toere wat vir 2026 beplan word 📅. 🔎 In die…
Fred gee hierdie week ’n gedeeltelike oorsig van 2025 se programme en insiggewende gesprekke met kundiges uit die veld van bewaring en natuur. In die nuus kyk ons ook kortliks na die verwoestende brande wat tans mens én dier bedreig — ’n nugtere blik op die impak, die realiteite, en…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.