Ps Japie Venter: Genade en vrede is die draers van hoop.
--:--
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot uit Hebreërs 12:14-15. Sy tema: Genade en vrede is die draers van hoop.