
Johnny Louw – Wie se Werk is Dit Om Kerke Vol Te Hou?
--:--
Wie moet die kerke vol hou? Is dit die Kerkraad of die pastor? Baie kerke loop leeg, en Johnny deel oor die 5 Beheerkamers en hulle visie en kommissie. Ons moet dinge verander.