Bergrede: Om te vas, of nie te vas...wat is vas?

Loading player...
Jesus se stelling wat verwys na 'wanneer julle vas...' (Matt 6:16) kan nogal onsekerheid veroorsaak, nie waar nie? Word dit verwag van gelowiges om te vas, en wat is vas? Luister saam na Charles en Louwrens terwyl hul praat hieroor.
27 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min