Kommersiële Fokus - 24 Oktober 2022 - Immunadue Vitamiene en Minerale

Loading player...
Nierfunksie. Wat is die verskil tussen die gebruik van chemiese produkte teenoor Immunadue, ‘n plantgebaseerde multivitamien en mineraal, asook die invloed daarvan op jou niere?
24 Oct 2022 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Generasie-welvaart  18 Maart 2026

Frikkie van Loggerenberg, Hoof van Belegging strategie en die Uitvoerende Beampte van IFSA , het vroeër die week by Doepie en Nina gekuier en gesels oor generasie-welvaart. Klik op die skakel as jy weer na die gesprek wil luister. IFSA is ʼn goedgekeurde FDV.
17 Mar 6 min

Kommersiële Fokus - 4 November

Christo Coetzer, die direkteur en uitvoerende hoof van BlueVision en Wiaan Swart, ʼn kuberveiligheidsingenieur het op Mirrag met Annelie kom gesels oor SMS bedrog.
4 Nov 2025 10 min