Die Bergrede: Weer vergewe?

Loading player...
In die Onse Vader gebed maan Jesus ons aan om te vergewe, in Matteus 6:14-15 maak Hy dit duidelik dat as ons ander nie vergewe nie, sal ons ook nie Sy vergifnis ervaar nie, wat bedoel Hy hiermee. Luister in na hierdie delf-dieper boodskap, saam met Charles en Louwrens
20 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min