Gruwelreeks oor Dahmer knaag selfs senuwees van staal MAROELA MEDIA | LEON VAN NIEROP SE FLIEKRESENSIES Download 527.5 KB Medium quality — 527.5 KB Low quality — 302.9 KB High quality — 1.2 MB What's the difference? Hoekom sal jy wil kyk na ʼn reeks waarin ʼn psigopaat 17 seuns ontvoer, vermoor en dan gruwelike goed aan hulle doen? Want almal praat daaroor. AFRIKAANS South Africa Film Reviews · TV Reviews