Gerda van Hartenbos Apteek - Prolo-terapie en beengesondheid

--:--
Oktober is gesondheidsbewusmaking van beengesondheid en Gerda vertel van "prolotherapy" 'n ou, maar nie so 'n bekende metode van behandeling van ligament en gewrigsbeserings nie.
19 Oct 2022 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake 8 Maart 23 - Sout - te veel of te min

Mariska - Hartenbos Apteek - Kan te veel sout 'n goeie of 'n slegte ding wees? Kyk hierdie Soutbewustheidsweek noukeurig na jou soutverbruik en oorweeg of jy dit dalk kan verminder – dit kan jou gesondheid help. Vir meer inligting oor Soutbewustheidsweek en die effek van sout op jou gesondheid…
8 Mar 13 min

8 Febr 23: Gesondheidsake

Mariska van Hartenbos Apteek gesels oor: Epilepsie en Omgewing gesondheid, Luister gerus weer.
8 Feb 13 min