
Maak 'n wesenlike verskil met jou bydrae
--:--
Wynand Rossouw gesels met Charles van Onselen oor Radiokansel se Debietorder Veldtog, en hoe luisteraars met ‘n maandelikse debietorder 'n wesenlike verskil kan maak.