Bergrede: Aan U Behoort die Koninkryk

Loading player...
Wat beteken Jesus se afsluiting van die Onse Vader gebed, wanneer dit sê, 'Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid'. Delf dieper in die skrifgedeelte saam met Charles en Louwrens
13 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min