
Jannie Putter - 03 Oktober 2022 – Laat dit Gaan
--:--
Daar is sekere dinge in die lewe waaraan ons vashou. Ons moet die dinge laat gaan wat ons nie kan verander nie. Waaraan hou jy vas?