Jannie Putter - Foute Tot Jou Voordeel

Loading player...
Ons is soms te bang om foute te maak, maar die foute kan tot ons voordeel gebruik word. Jannie wys ons hoe dit vir ons kan werk...
22 Jul 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

JANNIE PUTTER - Klein Gewoontes, Groot Lewe: Oefening, Woorde en Lang Lewenskrag

In hierdie diepgaande en inspirerende podcast-episode gesels ons met Janni Putter, geestelike afrigter, motiveringspreker en denkleier, oor die ware geheime van gesondheid, lang lewe en ’n betekenisvolle lewe. Ons praat oor hoekom klein, daaglikse oefening meer krag het as uiterstes, hoe dissipline soos vroeg opstaan jou hele week kan verander,…
19 Jan 8 min