Charles van Onselen - Volheid
--:--
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Volheid” uit KOLOSSENSE 2:9-10 AFR53
“Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik; en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;”