Yolande Steyn se "Speak Jesus" Belewenis
--:--
Johann Els gesels met Yolande Steyn. Sy is die dame wat Angus Buchan gekontak het om asb, asb, ASB na Krugersdorp (ook bekend as “Devilsdorp”) te kom om vir hulle te bid. Daaruit het die afgelope naweek se Speak Jesus 2022 gevloei waar oor 100 000 mense in eenheid (in die son, wind en stof 9:00 – 16:00) na die Here toe gedraai het vir hulp.