Bergrede: Gebed: Gee ons vandag ons daaglikse brood

Loading player...
Hoekom sou Jesus ons leer om te bid 'gee ons vandag ons daaglikse brood?'. Ondersoek hierdie deel van die Onse Vader saam met Charles en sy gaste, Pierre Vigoureux en Ronéll van Rooyen
22 Sep 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min