Bergrede: Gebed - Laat U Koninkryk kom

--:--
Wat word bedoel met 'Laat U Koninkryk kom'? Delf saam met Charles en Louwrens in hierdie gesprek in, onderwyl hul dit ondersoek.
15 Sep 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Wat maak jy met jou wonde en letsels? Psalm 41

Dra jy wonde en letsels in jou lewe? Weet jy dat God dit tot Sy eer kan en wil gebruik? Vanuit die dieptes van siekte, pyn, en verdriet, roep Dawid uit na die Here, en red Vader hom tot in die 'allerverste' toekoms! Mag die Woord vir jou tot seën…
18 Apr 47 min

Wat om te doen as jy jou loflied, en lag, verloor het

Het jy dalk jou loflied, en lag, verloor? Die donker dieptes van die put waarin jy mag wees voel vir jou miskien menslik onmoontlik om uit te klim, en dalk is dit ook so? Ontdek weer die krag van lofprysing, en lag, in die Here, en Sy mag om te…
11 Apr 50 min

Tel jou lewe? Tel jou woorde? - Psalm 39

Is daar 'n verband tussen die tel van ons lewens, en die tel van ons woorde? Of is dit andersom? Word ons lewens nie baie keer gestuur deur die woorde wat ons spreek nie? Dink aan Spreuke 18:21 (dood en lewe lê in die mag van die tong). In dié…
4 Apr 49 min

Wanpersepsie - Psalm 38

Verloor jy soms perspektief? Dalk het jou perspektief belyning nodig met God se uitkyk? Dit gebeur soms met almal van ons. In Psalm 38 kla Dawid by die Here vanuit 'n plek van wanpersepsie. Die Psalm, wat ooglopend negatief lyk, bevat Goddelike Heerlikheid! Mag die Woord jou verkwik, versterk en…
21 Mar 46 min

Wat maak ons wanneer ons struikel en val?

Wat maak ons wanneer ons struikel en val? Dank God dat Hy altyd daar is vir ons as liefdevolle Vader - Sy reddende regterhand is nooit te kort nie! Mag jy veilig rus in Sy Vaderhart van liefde, en sorg
14 Mar 40 min