Wat sê jy? | Emotionele impak van onderwysers op kinders se lewens

--:--
Professor Dap Louw van die Universiteit van die Vrystaat gesels tydens Wat sê jy met Lorrein Katzke oor die emotionele impak wat onderwysers op die lewe van kinders het.

Professor Louw het in die VSA studeer en doseer. Hy is ook die redakteur en skrywer van verskeie handboeke wat aan universiteite in Suid-Afrika voorgeskryf word. Hy het meer as 100 artikels in geakkrediteerde nasionale en internasionale wetenskaplike tydskrifte gepubliseer tydens sy loopbaan.
23 Sep 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Tina Thiart

1 000 Women Trust, het vandeesmaand, ‘n "Ken Die Wet"- veldtog. In 2022 het die Suid-Afrikaanse regering kritieke wysigings aan drie geslagsgebaseerde, of GBV-wette geïmplementeer om sleutelkwessies wat vroue se veiligheid en regte beïnvloed, aan te spreek. Tina Thiart, Uitvoerende Trustee van die 1000 Woman Trust, vertel meer hieroor.
15 Mar 37 min

Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Hardus Zevenster

Sedert die oorlog in Israel verlede jaar Oktober uitgebreek het , is daar baie vrae bv. Hoe kan ek as ‘n Christen standpunt inneem? Kan ‘n Christen pro-Palestina wees? Waaroor gaan die oorlog eintlik? Luister na die onderhoud met Hardus Zevenster, hoof-uitvoerende beampte van die Bloudrukgroep terwyl hy gesels oor…
26 Jan 49 min