Wat sê die Woord oor paartjies wat saambly?

Brandpunt gesels met iemand wat reeds 15 jaar al saambly sonder om getroud te wees en die lesse wat paartjies daaruit kan leer. Ons praat ook met Gustav en Elna Muller wat huweliks berading doen en uitgesproke huweliks aktiviste is.Pastoor Neville Norden deel ook sy hart oor die Bybel en wat die Woord se oor saambly sonder om getroud te wees