
Eenheid in die kerk ten spyte van verskille? Kan die geloofsgemeenskap dit doen?
--:--
Dr Frits Gaum, proff. Johan van der Merwe en Fanie Snyman gesels oor dreigende skeuring in die NGK