God openbaar in die muskiet

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die een ding wat ALMAL irriteer... die muskiet. Izak de Vlliers Louw is 'n natuurwetenskaplike en hy gee vir ons 'n bietjie insig en vind selfs 'n openbaring van die Here in hierdie ragfyne insekkie.
12 Sep 2022 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

Godsightings – where we celebrate the goodness and love of Jesus during this past week with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
13 Dec 12AM 5 min

Andie Steele Smith - Thanksgiving

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “Thanksgiving” from Phil 1:21 and 1 Tim 4:4-5
13 Dec 12AM 4 min

Vivienne Heath celebrates survival

Janine van Niekerk is chatting to Vivienne Heath about her new book, Survive, and about Litenuf and everything wholesome in the Lord.
11 Dec 12AM 17 min

Huweliksfokus: Luister met belangstelling

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema: “Luister met belangstelling.”
11 Dec 12AM 4 min