Lourentia de Kock oor die Woord en jou siel
--:--
Janine gesels met Lourentia de Kock. Sy is ‘n Godvresende sielkundige wat haar lewensantwoorde uit die Woord gaan haal, elke keer.