Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier

--:--
Anette Rheeder gesels vandag oor A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier. Hierdie is 'n produk wat elkeen van ons nodig het. A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier kan gerkry word in "Oorspronklike", "Suurlemoen" of "Mango" geure, verkrygbaar ook in gerieflike sakkies by jou naaste apteek, Clicks en ook by Dis-Chem. Vir meer navrae is jy welkom om vir ons te epos na info@sanatural.co.za of gaan besoek die A.Vogel webblad by www.avogel.co.za
31 Aug 2022 3AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes