#SlatDieSport 25 Augustus 2022

Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Bofbal Gauteng se Joe Jooste - GPBC VP, Jaco Scheepers - Pretoria span afrigter, Ruan Maritz en Evan Maritz - beide spelers van Pretoria span gesels oor die Wereldbeker wat in September in die VSA plaasvind. Verder het hulle met Charné Bosman gesels voor die naweek se Comrades Marathon, Krieket, Rugby en nog vele meer. Luister gerus weer hier.