Potch Academy en SAAHST Twenty-20-You wenner

--:--
Vir diegene wat dalk die naam Marianke Rossouw ken… Spits julle ore, die naam gaan nog opslae maak in die fotografiewereld… Marianke was vroeer vanjaar die gelukkige wenner van die OFM Twenty-20-You kompetisie waar sy ‘n jaar se klasgeld gewen het om fotografie te studeer by Potch Academy en SAAHST. Renaldo Schwarp het met haar gesels om haar eerste semester by Potch Academy.
3 Aug 2022 7AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Hunter Plaatjies vat lekker grond met Skemergrond.

Gloria Meyer (Hunter Plaatjies) is ’n lewenslustige blommeverkoper op die Kaapse Vlakte. Met haar ma se afsterwe het Gloria belowe om na haar broer, Fabian (Marunzo Thomas), te kyk. Ten spyte van al die probleme wat sy by die huis in die gesig staar, is Gloria vol lewe en passie…
10 Jul 1PM 6 min

Donnalee Roberts kom vertel oor haar reis op Een keer om die son.

Een keer om die son is Ivan Botha en Donnalee Roberts, bekend vir trefferflieks soos Pad na jou hart, Stroomop en Blindelings, se eerste TV-reeks wat hulle onder die vaandel van 17 Films vervaardig het Die nuwe kykNET-dramareeks, Een keer om die son, volg die lief en leed van een…
3 Jul 1PM 9 min

Duik Dane de Waal in Diepe Waters met Charity ?

Dane de Waal vertolk die rol van Charity, een van die swemmers by die Swart Marlyne. Haar storielyn op hierdie stadium – Charity is laasweek deur Michelle, ‘n talent scout van ‘n ander swemklub (vertolk deur Nadia Beukes) genader. Sy het haar gevra om doelbewus in haar volgende kompetisie te…
19 Jun 1PM 6 min

Nadia Beukes se Diepe Waters-karakter is regtig stille waters, diepe grond

Die veelsydige en talentvolle Nadia Beukes maak vanaf Dinsdag 11 Junie haar verskyning in Diepe waters as Michelle, ’n verteenwoordiger van ’n swemvereniging wat haar oog op Charity het. Maar sy het beslis ook ’n verskuilde agenda.Diepe waters is van Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en…
12 Jun 1PM 12 min