Die Bergrede: Hoe om sonder wellus te lewe

Loading player...
Wat beteken dit om sonder wellus te lewe, dus, om nie na iemand op 'n begeerlike wyse te kyk nie? Hoe sluit ons 'n verbond met ons oë? Charles en sy gas vir die dag, Pastoor Pierre Vigoureux, gesels hieroor, en nog meer
14 Jul 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min