
#60 Operasie Umbra – Episode 60
--:--
Die sekuriteitsman wat van diens gedros het toe Victor Gerwel vermoor is, bly sterk in die nuus en die middelpunt van die agente se belangstelling. Direkteur Frans Ludik maak geen geheim van sy standpunt nie: “Die man lyk op ʼn afstand na ʼn ongure karakter.” Toe lui ʼn selfoon…. en nog een… en toe bars die bom.