Estie Schreiber gesels oor swaminfeksies onder naels

--:--
Estie Schreiber gesels oor swaminfeksies onder naels. Iets waaraan ‘n hele paar mense lei en nie weet hoe om op te klaar nie. Dit gaan oor die storie van "Thursday Plantation" se "Tea Tree Olie". Vir meer inligting besoek gerus www.thursdayplantation.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za. Die produkte is ook beskikbaar by apteke, Dis-Chem en Clicks.
6 Jul 2022 3AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Anette Rheeder gesels lewersake met hulp van A.Vogel se Boldocynara

Anette Rheeder gesels met ons oor die lewer en ondersteuning met die gebruik van A.Vogel se Boldocynara. A.Vogel produkte, insluitend Boldocynara is beskikbaar by apteke in Namibië. Kry nou meer inligting by A.Vogel se webtuiste: www.avogel.co.za, of stuur gerus vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za.
17 Apr 3AM 7 min