Romeine 1:20 - God openbaar in die lae van die son
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Ruimtefisikus, Ruhann Steyn gee ons ‘n kykie in die lae van die son, en dan Romeine 1:20 ons hom.