Elmar en Nadine Du Rand: Sendelinge in Japan

Loading player...
Nadine Du Rand en haar man Elmar is sendelinge in Japan.
"Ons is alreeds 3jaar sendelinge daar. Ons werk saam met die sendings organisasie OMF. Beide ek en my man het teologiese studies voltooi en het beide sendingwerk gedoen saam met die Afrika Evangeliese Bond (Elmar) en ek het op Operasie Mobilisasie se Logos Hope skip sendingwerk gedoen."
Hulle is tans in Suid-Afrika.en deel graag by gemeentes oor ons roeping in Japan en ons hart vir Japan Sell kontak nr 07 999 122 31 of op facebook
7 Jun 2022 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Remora-vissie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels met Marinebioloog, Mariëtte Wheeler oor die Remora-vissie (the hitchhiker of the…
5 May 1AM 8 min

Reason for our hope

Today we talk about 1 Peter 3:15 - But in your hearts revere Christ as Lord. Always be prepared to give an answer to everyone who asks you to give the reason for the hope that you have. But do this with gentleness and respect – So why did you…
4 May 2AM 10 min

Jaco Strydom - Die waarheid wreed gebruik

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Waarheid wreed gebruik.”
5 May 1AM 1 min