Deon Furstenburg - God openbaar in die Kameelperd

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg deel die interessanthede rondom die Kameelperd en ons bedink wat die Here omtrend Homself in hierdie dier openbaar het.