Die slegte nuus van die Evangelie

--:--
Na aanleiding van n boek wat onlangs gepubliseer is getitel "Die slegte nuus van die Evangelie het Brandpunt met Prof Stefan Joubert gaan gesels oor die boek en ander vrae wat rondom die boek mag ontstaan
3 Jun 2022 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Kontroversie en hoe moet Christene dit hanteer

Brandpunt gesels met Ds Elsa Meyer en Errol Naidoo van die Family Policy institute oor kontroversie en haatspraak en hoe Christene kontroversiele sake behoort aan te pak ook in die lig van die huidige Woolworths en B and Ally omstredenheid
9 Jun 25 min

What does the Bible say about hypnoses?

Brandpunt spoke to Dr Louise Olivier, a psychologist, as well as Ds James De Villiers and Dr Peter Hammond on this topic so that you can make an informed decision as our listener
16 Feb 29 min