Romeine 1:20: God openbaar in die virus

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak De Villers- Louw oor die virus van alle dinge, met die uitdaging om die Here te sien in Sy skepping.