
Zantie Swanepoel - 11 Mei 2022 - God is Ons Alles
--:--
Die Here is altyd met ons, in al ons omstandighede. God is alles wat ons nodig het, wanneer ons die nodig het, en Sy Woord is ons 'kos'!