Dr Gustav Gous - reg en verkeerd

--:--
Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Hoe onderskei ek tussen reg en verkeerd?
11 May 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer se nuwe platvorm

Johann Els gesels met motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer oor haar nuwe platvorm wat eersdaags bekendgestel word. Sy is elke Donderdag oggend op Goeie Nuus Tyd met woordgebasseerde inspirasie en haar potgooie is van die mees populêre insette op ons platvorm, so ons wil graag opvang met wat nuut…
17 Oct 10AM 16 min

Ps Mark Taljaard - Paradigmas

Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema: Paradigmas
17 Oct 10AM 8 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
16 Oct 11AM 5 min

Danie van Loggerenberg - Child Protection Hotline

I Am Youth en Child Protection Hotline bied gratis beradingsdienste spesifiek vir jongmense aan. Hierdie inisiatief het ten doel om beradingsdienste te verskaf deur opgeleide en ervare beraders wanneer dit nodig is, en die diens is toeganklik deur 'n eenvoudige WhatsApp- boodskap, 'n oproep of SMS. Johann Els gesels met…
15 Oct 10AM 13 min

Kalaharistories: Nie so hoog nie asb

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nie…
17 Oct 11AM 7 min