Romeine 1:20 - God openbaar in die digtheid van die atmosfeer

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met ruimtefisikus, Ruhann Steyn oor die digtheid van die atmosfeer en wat presies dit openbaar oor ons Here en Sy manier van dink.
25 Apr 2022 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Did you know #20

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them.
8 Jul 1AM 3 min

Jesme - die Here is nog hier

Janine van Niekerk gesels met Jesme, 'n pragtige nuwe kunstenaar oor haar debuut enkelsnit "Die Here is nog hier" wat uit ware lewensuitdagings gebore is.
9 Jul 2AM 21 min

Francois Boyce - Om jou pa te wees

Janine van Niekerk gesels met Francois Boyce oor sy voorreg om Levi se pa te mag wees en sy hartroerende lied "Om jou Pa te wees" wat daaruit gevloei het.
8 Jul 1AM 21 min