Charles van Onselen- Kenosis

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Kenosis uit ‭‭FILIPPENSE‬ ‭2:7-8‬ ‭AFR53‬‬
“maar het Homself ontledig deur die gestalte van 'n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; en in gedaante gevind as 'n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.”
13 Apr 2022 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pieter Coffee with the Prayer Roadmap

Johann Els speaks to Pieter Coffee about his own testimony and music (from songs like “I Surrender” to today) and all the books he has written to build up the body. His latest one – The Prayer Roadmap.
24 Mar 10AM 15 min

Wynand du Preez - Genade buite geld

Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Genade buite geld” uit 2 Kor 8.
26 Mar 10AM 5 min

Kalaharistories: Hemelstraat se mense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hemelstraat se mense” uit Gen 15:5
26 Mar 11AM 6 min